Preke

Preke, soos op geneem tydens die weeklikse diens.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
126 Episodes
120 – 126

Geroep om God se heerlikheid te weerkaats!, Teks: Lukas 9:28-36

Hierdie sondag is dit Verheerliking sondag, dit is aan die eenkant die afsluiting van die tyd na Epifanie en aan die anderkant die oorgang na Lydenstyd. Maar wat beteken dié Verheerliking van Jesus? Wat is nou 'anders' aan Jesus? Is daar nou iets anders aan hom? Wat beteken dit vir…
5 Mar 2022 44 min

Dié liefde vergaan nooit nie.Teks: 1 Korintiërs 13

Hierdie sondag is die sesde sondag na Epifanie(tweede laaste sondag, dan begin die lydensweke). 'n Tydperk waar ons in verwondering staan oor God wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons is in die absolute 'wow' faktor van die kerkjaar. Jesus het gekom vir ons.
13 Feb 2022 30 min
120 – 126