2 Oktober 2022, 17de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: 1 Samuel 17: 31- 37 en 40-51. Teksvers: 45 "...ek kom na jou toe in die Naam van die Here, die Almagtige..." Tema: Wat maak jy met die reuse in jou lewe? Prediker: Ds D van Niekerk
18 September 2022 14de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Spreuke 4: 20-27 Teksvers: 23 "23Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe." Tema: Wees veral versigtig wat in jou hart omgaan Prediker: Ds D Lourens
11 September 2022, 14de Sondag in Koninkrykstyd. Teks:Matteus 18: 21-35 en Romeine 12: 17-21 Tema: Wanneer is genoeg genoeg? Prediker: Ds D van Niekerk
4 September 2022, 13de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Johannes 13:1-35 met die fokus op verse 34-35 Tema: As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. Prediker: Ds DC Laubscher
4 September 2022, 13de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Johannes 13:1-35 met die fokus op verse 34-35 Tema: As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. Prediker: Ds DC Laubscher
Tema: Ons, die geringe mens, is deel van God se familie omdat die Drie-enige God ons deernisvol lief het. Teks: Psalm 8 – 12 Junie Koninkrykstyd 1 – Drie-eenheidsondag
Hierdie sondag is dit die Tweede sondag in Lydenstyd, dit is 'n tyd om onsself te stroop van die geraas van ons lewe en om ons bewyssyn weg te draai van die dinge wat ons lewe, tyd en gedagtes op ongesonde maniere opneem. Lydenstyd is 'n tyd wanneer ons kies…
14 Mar 2022
30 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.