Preke

Preke, soos op geneem tydens die weeklikse diens.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
126 Episodes
80 – 100

Hy roep jou tot lewe!

Sondag 26 Maart 2023 Teks: Johannes 11:17-45 Tema: Hoe geestelik gereed is jy vir 2023? Prediker: Ds DC Laubscher
26 Mar 2023 41 min

Dié Liefde

1ste Sondag in Lydenstyd, 26 Februarie 2023 Lofprysingsdiens Tema: “Dié Liefde”
26 Feb 2023 54 min

Waar God sigbaar word...

Sondag 5 Februarie 2023 5de Sondag na Epifanie. Teks: Matteus 5:13-20 Tema: Waar God sigbaar word... Prediker: Ds DC Laubscher
5 Feb 2023 36 min

Praat jy nog as jy die kans kry?

Sondag 22 Januarie 2023 Teks: Handelinge 8: 26-40 Tema: Praat jy nog as jy die kans kry? Prediker: Ds D van Niekerk
22 Jan 2023 52 min

Saam God dié nuwe (skool)jaar in.

Sondag 15 December 2023 2de Sondag na Epifanie Teks: Eksodus 33:7-23 Tema: Saam God dié nuwe (skool)jaar in. Prediker: Ds DC Laubscher
15 Jan 2023 33 min

Hoe geestelik gereed is jy vir 2023?

Sondag 8 Januarie 2023 Teks: Sal deur die diens aangekondig word. Tema: Hoe geestelik gereed is jy vir 2023? Prediker: Ds D van Niekerk
8 Jan 2023 46 min

Redding van die regverdige.

Sondag 18 Desember 2022 4de Advent (Sondag van Liedfde) Teks: Genesis 1: 1 - 24 Tema: Redding van die regverdige. Prediker: Ds CT van Rensburg
18 Dec 2022 36 min

Die liefde verdra alles.

Sondag 11 Desember 2022 3de Advent (Sondag van Vreugde) Teks: 1 Kor 13: 4-13 Tema: Die liefde verdra alles. Prediker: Ds D van Niekerk
11 Dec 2022 33 min

Take 2...Huttefees #say what?

Sondag 4 December 2022 2de Advent (Die Sondag van Vrede) Teks: Levitikus 23: 39-43 en Johannes 7:37-39 Tema: Take 2...Huttefees #say what? Prediker: Ds DC Laubscher
4 Dec 2022 37 min

Naby aan die Kruis- ver van Christus.

20 November 2022, 24ste Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Lukas 23:33-43 Tema: Naby aan die Kruis- ver van Christus. Prediker: Ds DC Laubscher
20 Nov 2022 36 min

Huttefees

30 Oktober 2022, 21ste Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Levitikus 23: 39-43 Tema: Huttefees Prediker: Ds CT van Rensburg
30 Oct 2022 33 min
80 – 100