Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,054 Episodes
1 – 20

Clement Martin - SPREUKE 4:7

Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry. SPREUKE 4:7 NLV
30 Sep 1AM 2 min

Lynette Beer - SPREUKE 10:9

Die een wat opreg lewe, lewe in veiligheid. Die een wat kronkelpaaie loop, kom tot ’n val. SPREUKE 10:9 NLV
29 Sep 1AM 1 min

Liomee Vosloo - SPREUKE 28:13

Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. SPREUKE 28:13 AFR83
25 Sep 1AM 1 min

Henry Pike - SPREUKE 3:9-10

Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaar plekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn. SPREUKE 3:9-10 NLV
24 Sep 1AM 3 min

Lynette Beer - SPREUKE 22:6

Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. SPREUKE 22:6 NLV
21 Sep 1AM 1 min

Gerald Peterson - SPREUKE 10:10

Hy wat skelmstreke uitdink, veroorsaak moeilikheid. Hy wat aanhou onsin praat, kom self tot ’n val. SPREUKE 10:10 NLV
18 Sep 1AM 1 min

Charl Havenga - SPREUKE 13:20

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
11 Sep 1AM 2 min

Clement Martin - SPREUKE 24:16

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83
10 Sep 1AM 2 min

Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25

Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25
9 Sep 1AM 2 min
1 – 20