Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
779 Episodes
180 – 200

Gretha Wiid - PSALMS 40:4

En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die Here vertrou. PSALMS 40:4
15 Sep 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - PSALMS 8:6

U het hom 'n weinig minder gemaak as 'n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. PSALMS 8:6
12 Sep 2024 11PM 2 min

Henry Pike - PSALMS 37:4

Verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. PSALMS 37:4
11 Sep 2024 11PM 3 min

Erastus Beukes - PSALMS 34:19

Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees. PSALMS 34:19
10 Sep 2024 11PM 1 min

Peter Kotze - PSALMS 34:9

Smaak en sien dat die Here goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil! PSALMS 34:9
9 Sep 2024 11PM 2 min

Lucio Basson - PSALMS 34:5

Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered. PSALMS 34:5
8 Sep 2024 11PM 1 min

Gretha Wiid - PSALMS 30:6

Sy toorn duur net ’n oomblik, maar sy genade is lewenslank! In die nag vloei die trane, maar in die oggend is daar vreugde. PSALMS 30:6
5 Sep 2024 11PM 2 min

Clement Martin - PSALMS 28:7

Die Here is my krag, my beskermer wat ek met my hele hart vertrou. Hy help my en my hart is vol vreugde. Daarom dank ek Hom met my lied. PSALMS 28:7
4 Sep 2024 11PM 1 min

Mariette Loubsher - PSALMS 27:1

Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? PSALMS 27:1
3 Sep 2024 11PM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 1:2

maar sy behae is in die wet van die Here , en hy oordink sy wet dag en nag. PSALMS 1:2
1 Sep 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Johannes 4:24

God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid. JOHANNES 4:24
29 Aug 2024 11PM 2 min

Lucio Basson - 1 Samuel 3:10

Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister! 1 SAMUEL 3:10
27 Aug 2024 11PM 1 min

Peter Kotze - Galasiers 5:1

Vryheid is waarvoor Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder 'n juk van slawerny indwing nie! Galasiërs 5:1
26 Aug 2024 11PM 1 min

Gretha Wiid - 2 Timoteus 1:9

Hy het ons gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en die genade wat Hy van ewigheid af in Christus Jesus aan ons geskenk het. 2 TIMOTEUS 1:9
22 Aug 2024 11PM 2 min
180 – 200