Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
744 Episodes
300 – 320

Lucille May - Wees dapper

Deuteronomium 31:6: “Hou moed en wees dapper. Moenie bang wees nie... want die Here julle God gaan saam met julle.”
1 Feb 2024 11PM 1 min

Zander VD Westhuizen - Hy gee my krag

Psalms 23:3 (DB): “Hy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lewe. Almal in my lewe kan sien hoe belangrik God is.”
31 Jan 2024 11PM 1 min

Sias Le Roux Volharding

Rom 8:18 Ek weet vir seker dat ons huidige lyding hoegenaamd nie vergelyk kan word met die heerlikheid waarmee God ons gaan verras nie
29 Jan 2024 1AM 1 min

Sias Le Roux Wees bly

1 Kronieke 16:10 Juig oor sy heilige Naam. Aanbidders van die Here, wees bly
22 Jan 2024 1AM 1 min

Lynette Beer Hy ken jou toekoms

Jeremia 29:11 - Want ek ken die planne wat Ek vir julle het, spreek die HERE, beplan om julle te voorspoedig en julle nie te kwaad nie, planne om julle hoop en toekoms te gee. (NIV)
9 Jan 2024 12AM 2 min

Lucille May God se teenwoordigheid

Ef 3:19 Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.
5 Jan 2024 12AM 1 min

Lynette Beer Jy kan vreesloos leef

Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
2 Jan 2024 12AM 1 min

Balans Lynette Beer

Prediker 9:10 Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen
29 Dec 2023 12AM 2 min

Gretha Wiid - Geregtigheid

Hosea 12:7: Tree op met liefde en regverdigheid, en lewe voortdurend met ‘n vaste vertroue op God
26 Dec 2023 12AM 2 min

Lynette Beer Verlosser word gebore

Mattheus 1:21: Sy sal geboorte gee aan ‘n seun, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos. (2020 Vertaling)
22 Dec 2023 12AM 2 min

Henry Pike Verlosser word gebore

Johannes 3:16: Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (2020 Vertaling)
21 Dec 2023 12AM 3 min

Johan Delport Jesus, die verlosser

Lukas 2:6-7: Terwyl hulle daar was, het die tyd aangebreek dat haar kind gebore moes word, 7en sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. Sy het Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar nie vir hulle plek in die herberg was nie. (2020…
20 Dec 2023 12AM 2 min
300 – 320