Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
907 Episodes
40 – 60

Lynette Beer - FILIPPENSE 1:6

omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat 'n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus. FILIPPENSE 1:6 AFR53
28 Oct 1AM 1 min

Clement Martin - GALÁSIËRS 6:9

En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. GALÁSIËRS 6:9 AFR53
27 Oct 1AM 1 min

Peter Kotze - I SAMUEL 15:22

Daarop sê Samuel: Het die Here behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die Here? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. I SAMUEL 15:22 AFR53
21 Oct 1AM 2 min

Gretha Wiid - JOSUA 1:7

Wees sterk en baie dapper! Voer al die opdragte uit wat Ek vir my dienaar Moses gegee het. Moenie links of regs daarvan afwyk nie. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen. JOSUA 1:7 NLV
20 Oct 1AM 3 min

Ernie De Meyer - HANDELINGE 1:8

maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. HANDELINGE 1:8 AFR53
17 Oct 1AM 2 min

Gretha Wiid - DANIËL 10:19

Wees nie bevrees nie, geliefde man, vrede vir jou, wees sterk, ja, sterk! En terwyl hy met my spreek, het ek moed geskep en gesê: My heer kan maar spreek, want u het my versterk. DANIËL 10:19 AFR53
16 Oct 1AM 3 min

Lynette Beer - EFÉSIËRS 3:13

Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word by my verdrukkinge ter wille van julle nie. Dit is julle eer. EFÉSIËRS 3:13 AFR53
15 Oct 1AM 1 min

Lucio Basson - ROMEINE 1:16

WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is 'n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. ROMEINE 1:16 AFR53
14 Oct 1AM 1 min

Clement Martin - HEBREËRS 4:16

Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. HEBREËRS 4:16 AFR53
13 Oct 1AM 2 min

Gerald Peterson - JOHANNES 16:33

Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. JOHANNES 16:33 AFR53
10 Oct 1AM 2 min

Henry Pike - II TIMÓTHEÜS 1:7

Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. II TIMÓTHEÜS 1:7 AFR53
9 Oct 1AM 3 min

Lynette Beer - JESAJA 43:2

As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. JESAJA 43:2 AFR53
8 Oct 1AM 1 min

Lorriaan du Plessis - JOHANNES 16:33

Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. JOHANNES 16:33 AFR53
7 Oct 1AM 2 min

Henry Pike - PSALMS 27:14

Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here! PSALMS 27:14 AFR53
6 Oct 1AM 3 min

Francois Boyce - I KRONIEKE 28:20

Wees sterk en vol moed, en voer dit uit; vrees nie en wees nie verskrik nie, want die Here God, my God, sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie I KRONIEKE 28:20 AFR53
3 Oct 1AM 1 min

Peter Kotze - JOSUA 1:9

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. JOSUA 1:9 AFR53
2 Oct 1AM 2 min

Mariette Loubser - II SAMUEL 10:12

Wees sterk en laat ons ons sterk hou vir ons volk en vir die stede van onse God. Mag die Here dan doen wat goed is in sy oë! II SAMUEL 10:12 AFR53
1 Oct 1AM 1 min
40 – 60