Mannestories

Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals
210 Episodes
1 – 20

Stephen Tsalavoutaws - THE BIG PULL

Müller gesels vandag met Stephen Tsalavoutas: een van die sterkmanne wat deel is van THE BIG PULL. Hulle trek ‘n vragmotor fisies vanaf Centurion tot in die Kaap oor ‘n periode van 40 dae – Maandag 2 Nov trek hulle weg in Centurion.
1 Nov 26 min

'n Anderste kyk na karwagte

Müller en Henning gesels vandag met Pierre Tredaux, wat maak dat ons anders kyk na karwagte (deel 1)
4 Oct 25 min

Kuier uit Rusland

Müller gesels vandag met Japie Hugo, wat kom kuier het uit Rusland
20 Sep 27 min

Louis Dey - Deel 2

Müller sit sy gesprek met Louis Dey voort in pront Afrikaans oor die onderwys
30 Aug 24 min

Louis Dey - 'n TEN-SPYTE-VAN-mens

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louis Dey wat gekies het om ‘n TEN-SPYTE-VAN-mens te wees en nie ‘n AS-GEVOLG-VAN-mens nie
23 Aug 24 min

'n Storie van Afghanistan...

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louis Albertyn - 'n man met 'n interessante storie oor Afghanistan - en hoe dit sy lewe beïnvloed het…
16 Aug 22 min
1 – 20