KLETS

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm.

Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!

Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Weekly Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary
212 Episodes
120 – 140

Haai Cyril!

Cyril het groot woorde maar stel soos gewoonlik teleur. Ons bedank BRICS vir die moontlike verligting in loadsedding die week maar kom ons kyk wat met die steenfabriek gaan gebeur. Matthys is ‘n nuwe tipe alkoholis en Colene is Florence Nightingale. Nie eers die Withaaie wil meer in Suid-Afrika bly…
21 Aug 2023 37 min

Is die VF+ ons Gandolf?

Die span KLETS oor die Veelpartypakt wat tans in samesprekings is vir die 2024 verkiesing. Dr. Corné Mulder is dalk die mees volwasse persoon in die kamer by die gesprekke.  Die EFF en ANC wil ons skool maar sonder beheerliggame, want hulle is mos slim. Wie rook die meeste in…
17 Aug 2023 34 min

Skrop jou voete en die swembad! Sies man!

Die somer is hier en mense se voete in plakkies lyk aardig! Skrop die goed vir 'n slag sodat jy nie die kinders bangmaak in die winkels nie. Geweld is aan die oorhand van die dag. Ons beveilig onsself op elke manier maar ons los nie die probleem van geweld…
16 Aug 2023 30 min

Daars 'n nuwe "Rona". Tel jou foon op Discovery!

Die span KLETS van dag oor Call Centers, Medical Aid en die kostes van 'n Big Mac. Daar is 'n nuwe koronavirusvariant in SA aangemeld en soos die storie loop is dit meer aansteeklik en baie meer gevaarlik vir mense bo die ouderdom van 65. Maar as jy die entstof…
15 Aug 2023 31 min

Die Tronk is vol!

In KLETS gesels Matthys met Adv. Glyniss Breytenbach en Dr. Piet Croucamp oor Zuma se vrylating verlede Vrydag. Wat was die redes? Waaroor moet ons nou nog bekommerd wees in ons demokrasie en wat kan die ANC nog uit die mou laat glip voor die 2024 verkiesing.
14 Aug 2023 23 min

Wat sê die Tannies?

Colene en Matthys KLETS saam met Tannie Lettie en Tante Meraai van die gewilde Wat sê die Tannies op Afrikaans.Radio. Die Tannies gee raad oor hoe om vrou te wees en ook darem vir die manne ook so 'n bietjie stof ter nadenke. Ons hoor wat dink hulle van die…
11 Aug 2023 48 min

Los uit die boks onder die bed!

Die span KLETS vandag oor vrouedag en hoe Cyril weer geskok en verward is oor wat aangaan in Suid-Afrika. Melissa kry 'n boks onder haar ma se bed met speelgoed en vat die een bietjie ver. Die Kaap lyk steeds soos 'n oorlog en almal is verwonderd oor waar hul…
10 Aug 2023 25 min

Hoekom is mans so?

Die Kaap word steeds geteister deur die verlammende Taxi strike maar meer ontstellend is hoe die strike mense en veral kinders benadeel. Is mans en manlikheid dalk die groot probleem wat ons het in ons land? Mej. Suid-Afrika kry ‘n nuwe kroon en ‘n vrou van 35 melk elke dag…
8 Aug 2023 29 min

Julius het dalk Listerine nodig!

Dis Maandag en die span KLETS oor die nuus die afgelope week. Waar is Cyril? Julius is nou 'n celebrity en die Kaap kom tot stilstand. Die Springbokke lyk soos Listerine bottels en Fintech in Suid-Afrika maak opspraak internasionaal.
7 Aug 2023 29 min

Dié grande madame Langebaan!

Dis Vrydag en die span KLETS met Isabella Niehaus. Sy skryf twee kookboeke wat beide 'n Gourmand World Cookbook toekenning ontvang het. Die eerste boek “Duinhuis” vir Best entertainment boek en meer onlangs “Daar’s ‘n vegan op my verandah” saam haar skryf vennoot Louis Janse van Vuuren, of eerder soos…
4 Aug 2023 54 min

18 maande? Ons het 'n Tannie nodig!

Die span KLETs vandag oor 'n paar dinge wat die week in die nuus gebeur het. Elon het vir Cyril gevra wat hy gaan doen oor Malema en Malema vermoed dat Elon moet eerder hom by sy X'e hou. Alles in Suid-Afrika neem tans 18 Maande en die vroue op…
3 Aug 2023 28 min

Die Magic van Mushrooms

Die span gesels met Gerhard Pretorius van Kuja Wellness oor die "magic" van medicinal mushrooms. Waar dit vandaan kom, die mediese navorsing omtrent die gebruik van mushrooms en hoe om te besluit wat is die beste mushroom vir jou om te neem.
2 Aug 2023 36 min

Die Ekonomie van Graan.

Die span KLETS saam met Heleen Viljoen, 'n ekonoom verbonde aan GraanSA oor die moontlike styging van graan pryse in Suid-Afrika. Helene verduidelik wat al die moontlike redes vir 'n styging kan wees asook waar Suid-Afrika tans staan met die produksie van graan produkte. Verder vertel Helen van Nampo en…
1 Aug 2023 31 min

Rommel rommel toil and trouble

Dis Maandag en die span "be-klets" die afgelope week se nuus. Die EFF is nou 'n tiener, die parlement lê nog in rommel en bokke se RWC song laat 'n mens braak! Indien jy jou kar wil was vandag kan jy dit doen met 'n oop gemoed en weet dat…
31 Jul 2023 32 min

Die Fashion Police!

Dis Vrydag en Tanya Michelle is op KLETS en vertel vir ons Waar is die JOL? Maar meer belangrik join Henja Schaap Matthys vir 'n "fashion intervention"! Van kaalvoet tot slaapklere, swart op troues en ander vrae van luisteraars. Tanya vertel wat jy die naweek kan doen as jy in…
28 Jul 2023 42 min

Is boksies nog nodig?

Die span "be-klets" die storie van Mel Viljoen se Ma wat 'n paar jaar gelede in 'n staatshospitaal oorlede is nadat sy vasgebind was om te verhoed dat sy pype uitruk. Kon Mel haar maar nie in 'n privaat hospitaal geplaas het nie? Ons luister vinnig na raad van Tannie…
27 Jul 2023 26 min

Die wêreld is Barbie pienk!

Die Barbie movie is uit en die hele wêreld is nou in pienk getooi. Matthys vertel flou Barbie grappies en Colene sê daar is onstuimigheid oor hoe die Barbie film mans vertolk. Meeste mense tussen die ouderdom 30 en 50 is bekommerd oor die toekoms en finansies volgens die Old…
26 Jul 2023 35 min

Elke sport het sy besering en Bier

Die span KLETS vandag oor verskillende sportsoorte en watter bier die beste daarby pas. Fikile sê die ANC weet nie hoe om opposisieparty nie, maar hul weet nie eens hoe om 'n party te wees wat die. Matthys wil 'n ou Porché koop en Colene sal eerder haar geld spandeer…
25 Jul 2023 36 min

Putin en Politiek.

Dis Maandag en Matthys KLETS saam Dr. Piet Croucamp oor van die grootste nuusgebeure die afgelope week. Piet gee sy opinie oor Rusland en hoekom Putin nie meer die Brix kongres sal bywoon nie. Hoe moet ons stem en wat is die toekoms van die DA se Moonshot Pack? Is…
24 Jul 2023 37 min

Brain Freeze Vrydag

Dis koud en die span sukkel met woorde. Candice van die Wynlande ontstel vir Matthys en Tanya gaan doen shopping in haar slaapklere. Die JOL is aan die naweek in Pretoria en iets om na uit te sien in Augustus in die Kaap. Die eerste "Wat Nou?" oor bemarking en…
21 Jul 2023 35 min
120 – 140