Radio Pulpit Plus 50 Kuiertyd

Plus 50 Kuiertyd

Plus50 Kuiertyd in samewerking met Radiokansel gee ons die geleentheid om direk met ons senior mense informeel te kan kuier! Deur insiggewende en stimulerende inligting aan seniors te bied, help ons om nuuskierigheid en positiwiteit te bevorder. Ons voer informele kuier-gesprekke met kenners in verskeie vakgebiede en stokperdjies.

Ons doelwit en fokus is om hoop te gee, vermaak te verskaf, en luistergenot te bied! Onderwerpe wat bespreek word sluit in: regskennis, mediese kennis, historiese kultuursake, stokperdjies en omgewingsake.

Seniors kan die Plus50 tydskrif aanskaf om meer oor hierdie onderwerpe te lees.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
52 Episodes
40 – 52

Plus 50 Kuiertyd

Nina Grundlingh gesels vanoggend met Dr Russel Raath oor kroniese pyn. Dr Raath is n Pynspesialis by die Netcare, Jakaranda Hospitaal in Pretoria.
19 Aug 2024 30 min

Die Kerk en die toekoms van die Afrikaanse taal

DIE KERK EN DIE TOEKOMS VAN DIE AFRIKAANSE TAAL (1924/2024 EN DAARNA). By ons kuier, Prof Hoffie Hofmeyr, en hy gaan hierdie ernstige vrae aan ons verduidelik. Prof Hofmeyr was 'n kerkhistorikus-teoloog wat ook enkele jare in die bediening gestaan het.
15 Jul 2024 25 min
40 – 52