Netwerk24 Klankgolwe Klankgolwe: Weg Stories

Klankgolwe: Weg Stories

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
Weekly Afrikaans South Africa Places & Travel
48 Episodes
40 – 48

8. Die Citi's in my lewe. Met Toast Coetzer

Baie van ons het al ’n Citi Golf bestuur, óf altans was al passasier in een gewees. Erns Grundling vertel sy ervaringe met dié unieke karretjies, so eie aan Suid-Afrika.
26 Dec 2017 11 min

7. Jy lol nie met tradisie nie. Met Sophia van Taak

’n Desember-vakansie saam met die familie is baie soos ’n Krismisklapper: Kleintyd het jy groot verwagtinge, maar namate ’n mens ouer word, besef jy die grappies is maar dieselfde en die geskenkie dikwels ’n wit olifant. En as daar met genoeg drif in teenoorgestelde rigtings getrek word... wel, dan kan…
12 Dec 2017 12 min

1. Sout van die aarde. Met Francois Haasbroek

Wanneer jy die pad na die Kalahari vat, berei jy jou voor op die woestyn – jy pak sonskerm en ’n breërandhoed in. Maar hoe gemaak as dit skielik reën en die Kalahari se gewoonlik droë panne vol water staan?
20 Oct 2017 10 min
40 – 48