Netwerk24 Klankgolwe

Netwerk24 Klankgolwe

Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die beste podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.
South Africa
4 Podcast shows

Rapport Praat Sport

Rapport se sportredaksie ontleed alles in die sportwêreld.
19 Feb 41 episodes Afrikaans Sports · Rugby

Nuus

Nuusmakers in hul eie woorde.
20 Aug 2024 17 episodes Afrikaans News · Daily News

Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè

Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè bespreek al die belangrike onderwerpe wat met gesondheid in jou 20’s verband hou: Van dieet en oefening tot geestesgesondheid en jou menstruasie se siklus. Dr. Adè Forsyth-Thompson, voormalige Mej. Suid-Afrika en spesialis-dokter, bespreek slim wenke om in elke aspek van jou lewe te…
3 May 2023 6 episodes Afrikaans Self-Improvement · Health & Fitness