Netwerk24 Klankgolwe Klankgolwe: Ma-wees

Klankgolwe: Ma-wees

Marelize Grbich en Charlea Grey, nooi jou saam op die besonderse reis van ma-wees.
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family
1 Episodes

Anzél Rabie: "Só het ma-wees my lewe kom verander"

Die TV-aanbieder Anzél Rabie, se dogtertjie word oor ’n paar maande twee. Marelize en Charlea gesels met haar oor die grootste veranderings en aanpassings in haar lewe sedert sy ma geword het. Sy vertel hoe haar roetine tuis verander het en hoe sy haar verhoudings en werk balanseer met die…
8 Apr 1 hr 02 min