Sis'ters Podcast (met Ingrid, Benescke, Rouchelle en Liomee)
In die Sis'ters Podcast gesels Ingrid Venter, Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann en Liomee Vosloo oor verskillende temas wat vroue raak.
Die Sis'ters Podcast sluit aan by die Sis'ters Vrouekonferensie wat plaasvind op 16 Augustus 2025 by Artscape van 14:00-17:00. Kaartjies vir die konferensie is beskikbaar by https://itickets.co.za/register/new/483002?