Radio Tygerberg 104FM Die Real Brekfis se Vakansie-aktiwiteite

Die Real Brekfis se Vakansie-aktiwiteite

Die Real Brekfis vertel jou elke dag rondom 07:10 van interessante plekke wat jy in en om Kaapstad saam met jou kinders hierdie skoolvakansie kan besoek.
Daily Afrikaans South Africa Kids & Family · Religion & Spirituality
1 Episodes

Vakansie-aktiwiteit 1: Rush Trampolien park

Rush Extreme Trampolinepark is ’n opwindende binnenshuise avontuurplek met muur-tot-muur trampoliene, skuimputte, bofbalbane en ninja-kryger hindernisbanne — ideaal vir hoë-energie pret vir alle ouderdomme! Skakel elke dag 07:10 in op die Real Brekfis vir nog 'n aktiwiteit wat jy in en om Kaapstad met jou kinders die skoolvakansie kan gaan…
29 Jun 10AM 1 min