BAASRAAK RADIO Baasraak Oomblik

Baasraak Oomblik

🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het.

Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het.

Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het — tronke, skole, strate, sportvelde en gemeenskappe — waar ons getuienisse en hoogtepunte deel van die afgelope 24 jaar se bediening.

👊 Lewens is herstel.
đź’Ą Bande is gebreek.
đź‘‘ Jesus het ingekom.

Sluit aan vir diep gesprekke, vars stories, en daardie onvergeetlike oomblikke van oorwinning wat net God kon bring.

Baasraak Oomblik – want een oomblik met Jesus verander alles.

Volg ons op Sosiale Media:
Websiteâ–ş https://www.baasraak.tv/
WhatsApp Kanaal â–ş whatsapp.com/channel/0029Vb6lAk18kyyMFfJpYx2R
Instagramâ–ş instagram.com/baasraak.tv
Facebookâ–ş / baasraak
TikTokâ–ş tiktok.com/@baasraak

Ondersteun die Baasraak Uitsaai Netwerk Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
4 Episodes

Herlewingsdiens vanuit Breederivier Vroue Korrektiewe Sentrum

Elf jaar gelede het ons 'n onvergeetlike herlewingsdiens in die Breederivier Vrou Korrektiewe Sentrum beleef—'n ware Baasraak Oomblik wat ons steeds diep raak. Kyk saam na kragtige getuienisse van ex-gevangenes én 'n gevangene wat hulle harte met ons gedeel het. Evangelis Freek Vermaak se boodskap, "Wat is die Issue?", konfronteer…
4 Aug 1 hr 49 min

Baasraak Oomblik - Herlewingsdiens te Conville Civic in George

Luister saam ons na ’n besondere terugblik op een van die kragtigste herlewingsdienste wat ons nog ervaar het. Hierdie diens het plaasgevind die dag ná die oopdiens op die ashoop in Maraiskamp — en die atmosfeer was gelaai met die teenwoordigheid van God. 🎤 Getuienisse van ex-gevangenes 🔥 Intense lofprysing…
28 Jul 2 hr 05 min

Baasraak Oomblik - God het ons op die ashoop ogetel!

In die middel van Maraiskamp, op ’n vlakkie wat as ’n vullisterrein gebruik word, het ’n Goddelike ontmoeting plaasgevind. Vyf ex-gevangenes het saam met my hulle getuienisse gedeel van hoe Jesus hulle uit die tronk én die as opgetel het. 🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles…
21 Jul 1 hr 38 min

Baasraak Oomblik - Loods Episode

🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke…
14 Jul 2 hr 06 min