In episode 3 delf Leonie Bezuidenhout, Mizanne van Wyk en Jhua-Nine Wyrley-Birch in die wêreld van “Love is Blind” en “Boer Soek ’n Vrou” – twee werklikheidsreekse wat op heel verskillende maniere na die liefde kyk.
Taylor Swift is meer as net ’n sanger – sy is ’n wêreldwye fenomeen. In hierdie episode van Kultuurkliek gesels ons oor haar splinternuwe album en die impak wat sy op musiek, kultuur en selfs die ekonomie het. Of jy ‘n Swiftie is of nie, Taylor se invloed kan eenvoudig…
In episode 1 gesels Die Kultuurkliek oor “The Summer I Turned Pretty”, ʼn romantiese jeugverhaal wat jonk en oud geboei het.
6 Oct
25 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.