KC107.7 Skool:n herbesinning oor gesag,verbintenis en identiteit

Skool:n herbesinning oor gesag,verbintenis en identiteit

Sit Stories is n kultuueprogram deur CPT en die Breytenbach Sentrum wat studente en die Wellingtongemeenskap deur storiesvertelling,poesie en musiek verbind.Dit fokus op die deel van personnlike ervarings wat verband hou met onderwys en persoonlike groei,bevorder refleksie en moedig nuwe perspektiewe oor die onderwys aan
Once-off English South Africa Government
2 Episodes

CPUT Sit Stories - Verskillende klasse, gedeelde dorp

Verskillende klasse, gedeelde dorp Gebaseer op persoonlike vertellings, ondersoek hierdie gesprek tussen Marlene le Roux en Laurie Gaum hoe skoolgaan in dieselfde dorp diep uiteenlopende opvoedkundige ervarings en perspektiewe kan oplewer. Bekendstelling deur Cheryl Phillips
16 Mar 1 hr 12 min