Huisgenoot Die Babbelbende

Die Babbelbende

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord. 
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · Education
10 Episodes

10. Wat is lawa?

In die episode leer die Babbelbende meer oor vulkane en lawa. 
3 Aug 7 min

9. Hoe haal visse asem?

In hierdie episode leer die Babbels meer oor visse en hoe hulle onder water asem haal.
27 Jul 6 min