#JouMenseMyMense saam met SPAR – Verligting vir die Rautenbach-gesin
Loading player...
So tydjie terug ontvang ons ‘n epos wat lui:
‘My naam is Abbi en ek wil graag julle hulp vra. Ek het ‘n vriendin met ‘n 1-jarige baba dogtertjie. Sy werk, maar haar man is tans werkloos. Sy was al die week telkemale keer in trane, want sy kan nie vir haar dogtertjie doeke, melk, boudsalf of klere koop nie. My hart is stukkend om dit te hoor, want ons kan self nie help nie. Sy is ‘n pragtige klein lyfie en verdien soveel meer.’
Na aanleiding van hierdie epos het ons besluit om by Mamma Julia Rautenbach te gaan inloer. Ons het haar, met behulp van haar vriendinne, Abbi en Andre,a gaan verras by haar werk. Ons het ook gereël dat haar baba dogter, Leané, vir ‘n oomblik van haar kleuterskool sal verskoon word.