
Lunch Punch: André Cilliers gee terugvoer oor die begrotingsrede
Loading player...
Die minister van Finansies, Tito Mboweni, het gisteraand (24-02-2021) vanjaar se begrotingsrede gelewer. André Cilliers van TreasuryONE deel sy siening oor 'n paar van die hoofpunte wat bespreek is.