Mpumalanga tot rampgebied verklaar
Loading player...
Die nasionale regering het die provinsiale regering se aansoek, dat Mpumalanga tot rampgebied verklaar word, goedgekeur.
Dit is na tropiese storm Eloise en groot reën sedert einde Januarie groot skade aangerig het.
Volgens die woordvoerder van die departement van samewerkende regering, George Mthethwa, is die vraag vir geldelike hulp ook goedgekeur.
Hy sê die totale skade aan paaie, skole, hospitale, huise en ander infrastruktuur beloop naby een-miljard-Rand.