Moordenaar gesoek wat vrou in Witrivier skiet
Loading player...
‘n Mannejag is geloods na ‘n man Sondag ‘n vrou in Witrivier vermoor het.
Hy het drie vroue ‘n geleentheid aangebied in ‘n Etios, op ‘n afgeleë plek gestop, ‘n vuurwapen op hulle gerig, en hulle beroof.
Een het hom met pepersproei gespuit en hy’t haar geskiet.
Hy het die ander twee laat uitklim en met die slagoffer weggery.
Daarna het hy by ‘n plantasie die Etios aan die brand gesteek, ‘n wit Fortuner gekaap en gevlug.
Brigadier Leonard Hlathi: