Poskantoor maak plan met lang rye

Loading player...
Die Poskantoor het ‘n plan beraam om lang rye vir die spesiale Covid-19-toelae van te verkort.
Johan Kruger sê voortaan sal die laaste drie syfers van elke begunstigde se ID-nommer bepaal op watter dag van die week hulle die drie-honderd-en-vyftig-Rand toelaes kan gaan afhaal.
Dit geld vir poskantore in Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en die Vrystaat.
Verder is die eerste week van elke maand toegewy om toelaes vir ouer mense, mense met gestremdhede en kinders uit te betaal.
Kruger verduidelik dat dit sosiale afstand-reëls vergemaklik.
3 Mar 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min