Podlitiek: Vlak 1, beursies kreun en entstoftog kry privaatsteun

Loading player...
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste vlak 1-inperking, die begrotingsrede en die implikasies vir die gebruiker, en die privaatsektor se betrokkenheid by die land se entstofprogram.
4 Mar 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min