Mpumalanga premier lewer provinsiale rede
Loading player...
Die Mpumalanga premier skryf die provinsie se relatief lae Covid-infeksiekoers toe aan die “unieke” benadering om wyks-gebaseerde spanne te gebruik om die virus se verspreiding te beperk.
Refilwe Mtshweni-Tsipane het vanoggend haar provinsiale rede gelewer.
Sy en die nuwe Speaker, Nkosazane Masilela, het vooraf ‘n kers aangesteek ter nagedagtenis aan die duisend twee-honderd een-en-sewentig mense wat aan die virus dood is in die provinsie.
Die amptelike herstelkoers staan op sewe-en-negentig persent.