
Die belang van skoolbeheerliggaamverkiesing
Loading player...
Die proses om skoolbeheerliggame in alle staatskole te verkies het op 1 Maart afgeskop. Dit vind elke drie jaar plaas.
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het met Sanet gesels oor die belangrikheid daarvan.
Luister dit hier.
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het met Sanet gesels oor die belangrikheid daarvan.
Luister dit hier.