Vermeende tolhek-bedrieërs vandag in die hof
Loading player...
‘n Sewe-en-twintig-jarige werknemer van Emakhazeni-munisipaliteit is gister in Waterval Boven deur die Valke in hegtenis geneem.
Hy het na bewering bedrog gepleeg met kredietkaarttransaksies by die Machado-tolhek.
Sy medepligtige, Thembi Pretty Qwebu, wat by die tolhek gewerk het, is reeds in Desember aangekeer.
Volgens kaptein Dineo Sekgotodi is meer as honderd-duisend-Rand na raming verloor.
Qwebu sal vandag saam met die man weer in die Belfast-hof verskyn.