Deskundige verduidelik Popia-wet: Deel 2
Loading player...
Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) raak elkeen van ons, maar weet jy hoe?
Helene Eloff, die nasionale regsadviseur vir Caxton, het met Ludi gesels oor presies hoe jy as individu of onderneming nou met ander mense se persoonlike inligting mag omgaan.
Luister hier wat dit beteken vir jou onderneming