Katgriep: Voorkoming is beter as genesing
Loading player...
Die dodelike en hoogs aansteeklike parvovirus, oftewel katgriep, kom toenemend ook onder ouer honde voor.
So sê Ulandi du Toit, ‘n veearts by West Acres-dierehospitaal.
Die siekte kom heeljaar voor.
Die beste verweer is om jou diere daarteen in te ent.
Dit moet op ses, nege en twaalf weke toegedien word, en daarna jaarliks.