Thaba Chweu-kantore weer tydelik gesluit
Loading player...
‘n Groepie betogers het vanoggend weer Thaba Chweu-munisipaliteit se kantore in Lydenburg gesluit.
Daar is egter nie betogings in die dorp nie, Die pad na Mashishing is wel gesluit.
Die munisipaliteit het die naweek aangekondig dat hulle nie sal voortgaan om inwoners wat agterstallig is met hul kragrekeninge, af te sny nie, na geweldadige betogings daaroor verlede week.
Munisipale woordvoerder, Ezrom Sekgobela, sê hulle het verwag die situasie sou vandag na normaal terugkeer.