Slange deesdae meer aktief in die Laeveld
Loading player...
Van Wijkstraat-dierehospitaal waarsku dat slange tans meer aktief is in die Laeveld.
Dr. Donnie Engelbrecht vertel dat hulle net verlede week drie gevalle gehad het waar slange honde gebyt het.
Die een was 'n mamba en twee was spoegkobras.
Engelbrecht waarsku dat dit in mense se erwe in die dorp gebeur.
Die belangrikste is dat hulle so gou moontlik hulp moet kry.