DA vra dat Thaba Chweu-leiers bedank
Loading player...
Die DA het ‘n beroep gedoen op die burgemeester van Thaba Chweu-munisipaliteit, Friedah Nkadimeng, om saam met haar komitee en munisipale bestuurder te bedank.
Raadslid Spiro Couvaras sê hulle het deur ‘n gebrek aan dienslewering bewys dat hulle nie die munisipaliteit kan bestuur nie.
Grootskaalse proteste het verlede week gewoed. Sedertien ervaar Lydenburg lang water- en krag-onderbrekings.
Couvaras voer aan dat die tegniese spanne nie water- of elektrisiteitsonderbrekings tydig kán herstel nie.