
Podlitiek: Koning dood, studente-nood en OB dalk uitgestoot
Loading player...
Podlitiek bespreek hierdie week die afsterwe van koning Goodwill Zwelithini, die protesoptogte op universiteitskampusse landwyd, en die hangende vrae oor die Openbare Beskermer, Busisisiwe Mkwebane.