Pumas pronk in nuwe klere vir 2021
Loading player...
Die New Nation Pumas se uitrustings vir die 2021-rugbyseisoen is vanmiddag bekendgestel by Mbombela-stadion.
New Nation Construction sal die span se titelborg wees vir die volgende twee jaar.
Volgens die uitvoerende hoof van Mpumalanga Rugby, Marius van Rensburg, is die klere vanjaar meer modern. Die kentekens is in die materiaal ingeweef en die snitte pas nouer.
Hy sê dit beteken vir hulle baie dat die titelborg ‘n plaaslike onderneming is.