Twee karre beland binne-in Gumtreez
Loading player...
Vyf jaar na ‘n trok in Gumtreez by Casterbridge ingery het, het twee karre gisteraand binne-in die restaurant beland.
Gumstreez-eienaar, Greg Austin, sê dit was ‘n fratsongeluk.
Dit het rondom ses-uur gebeur toe ‘n bejaarde man vorentoe eerder as agtertoe gery het en toe nie kon stop nie. Sy motor het ‘n ander kar tot binne-in saamgestoot.
Austin skryf dit toe aan blote stadige reflekse weens die oom se ouderdom.