Mpumalanga-LUR bekommerd oor wiskunde en wetenskap
Loading player...
Mpumalanga wil wiskunde, wetenskap en tegniese vakke in die provinsie verbeter.
LUR, Bonakele Majuba, het vandag daaroor vergader met amptenare van die departement by die OR Tambo wiskunde, wetenskap en tegnologie-akademie in Emalahleni.
Dit was om praktiese maniere te vind om leerlinge aan te moedig om die vakke te neem en beter daarin te vaar.
Majuba sê hy is bekommerd dat al hoe minder leerders in die provinsie dit neem.