Luister: Bok vier 15 jaar ná ‘De la Rey’ met nuwe uitreiking

Loading player...
Dit is vanjaar 15 jaar sedert Bok van Blerk se gewilde lied “De la Rey” die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers verower en hom een van Afrikaans se grootste kunstenaars van alle tye gemaak het.
29 Mar 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min