Robbie op pad na nasionale swemkampioenskap
Loading player...
Die 17-jarige Simone de Beer van Rob Ferreira het gekwalifiseer om volgende week aan die Suid-Afrikaanse senior nasionale swemkampioenskappe deel te neem.
Sy het onlangs by die nasionale oopwater-kompetisie in Jeffreysbaai vierde gekom in die drie kilometer om hierdie mylpaal te bereik.
Volgens haar afrigter, Nelia Pienaar van Guppie Tigers swemklub, vind die nasionale kampioenskappe van 16 to 12 April in Pretoria plaas.