Kitsbank in Hazyview opgeblaas
Loading player...
Twee gewapende mans het in die vroeë oggendure ‘n kitsbank in ‘n winkel by ‘n vulstasie in Hazyview opgeblaas.
Volgens die polisie se kolonel Donald Mdhluli het hulle die winkel binnegestorm, kontant geëis en werknemers gyselaar gehou.
Hulle het sigarette en kontant uit die kasregisters geneem voor hulle die kitsbank opgeblaas het.
Die mans het daarna op die vlug geslaan. ‘n Mannejag is van stapel gestuur.