
Lunch Punch: Sandra Prinsloo oor Spertyd in Atterbury Kollig
Loading player...
Sandra Prinsloo vertel meer oor haar eenvroustuk 'Spertyd' by die Atterbury Teater. 'n Teks wat handel oor die reis deur die kontinent van ouderdom, 'n verwerking van die bekroonde Elsa Joubert se roman.