Lunch Punch: André Schwartz oor Magical Musicals saam met Leah in Atterbury Kollig

Loading player...
Wanneer André Schwartz en Leah se stemme een word in hul produksie, Magical Musicals, sal die gehoor meegesleur word na die fantasiewêreld van die grootste musiekblyspele soos hul bekroonde treffers vertolk. André sluit telefonies by Francois van Rensburg in die Lunch Punch aan om meer te vertel oor hierdie verhoogproduksie.
16 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min