Hoftolk aangekeer vir beweerde korrupsie
Loading player...
‘n Veertig-jarige tolk by die Mkhuhlu-hof sal Maandag in die hof in Bosbokrand verskyn op klagte van korrupsie.
Die man is gister deur die Valke gearresteer.
Volgens kaptein Dineo Sekgotodi word beweer dat hy tussen Januarie en Maart twee mense omkoopgeld gevra het om sake teen hulle te laat verdwyn.
Die mense het die geld betaal, maar die sake teen hulle is nooit teruggetrek nie. Hulle het die man toe aangegee.