Hoftolk verskyn in die hof
Loading player...
Die 40-jarige tolk van die Mkhuhlu-hof wat gister in die Bosbokrand-hof verskyn het op klagte van korrupsie, bly in aanhouding.
Busizwe Zizwe Zitha is Vrydag deur die Valke gearresteer. Volgens kaptein Dineo Sekgotodi het hy tussen Januarie en Maart twee mense omkoopgeld gevra het om sake teen hulle te laat verdwyn.
Die mense het die geld betaal, maar die sake is nooit teruggetrek nie.
Die Valke vra dat ander slagoffers hulle kontak by 071-481-2819.