
Podlitiek: Toerismefonds-grief, chaos in Piet Retief, nóg Kubane ingevlieg
Loading player...
In hierdie episode van Podlitiek is Ernst van Zyl en Paul Maritz in gesprek. Die onderwerpe wat ter sprake kom, is die chaos wat in Piet Retief plaasgevind het, die teleurstellende stand van die toerismehulpfonds en die nuus dat nog Kubane ingevlieg is om Suid-Afrika te kom “help”.