
Lunch Punch: Juanita du Plessis oor die Staan Op Fees by Ultimate Aim Sports Pavillion
Loading player...
‘n Opwindende reeks van vertonings lê voor by die Ultimate Aim Sports Pavillion in Montana as deel van die Staan Op Fees. Juanita du Plessis vorm deel van die 'line-up' en verklap wat ons kan verwag van haar vertoning op die 01ste Mei.