Koffidate - Nicole Jansen, Colleen Klein - Gee haar blomme”(Spreuke 31v28)

Loading player...
05.05.2021 - Nicole Jansen, Worshipper, Good Hope Christian Centre. Moeders, hul uitdagings/ bemoediging / haar traumatiese ervaring
Colleen Klein, Teacher/Worshipper -Good Hope Christian Centre /Life Matters/Action Volunteers - Haar enkelmoeder. Rebellie.
5 May 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - ’n Roep tot Bekering met Chané Mack & Heinrich Antonie

Hierdie week op #KOFFIDATE met Phillipine (Woensdag 23 Julie) staan onder die tema "’n Roep tot Bekering" (2 Kronieke 7:14). 🎤 Tussen 09:00–11:00 gesels Chané Mack, gospel-sangeres, skoonheidsterapeut en aktrise bekend vir haar rol as Lulu Harris in Arendsvlei, oor haar musiekreis, haar passie vir Evangelie-musiek en die storie agter…
23 Jul 1 hr 55 min