MTPA stel jong wetenskaplikes aan om tekort aan te spreek
Loading player...
Vyf jong wetenskaplikes en drie vlieëniers wat met beurse van die Mpumalanga toerisme- en parke-agentskap studeer het, is permanent aangestel.
Die agentskap se uitvoerende hoof, Johannes Nobunga, sê die MTPA het tans ‘n tekort aan hul kundigheid. Hy hoop die aanstellings sal ook hul transformasie- en geslagsgelykheid-doelwitte help bereik.
Een begunstidge, Eulalia Jordaan, sê hulle is dankbaar om ‘n werk te kan kry net nadat hulle afstudeer he