Hospice se Reflections veiling nou oop
Loading player...
Jy het nog net hierdie week om ‘n aanbod te maak om een van Nelspruit Hospice se Reflections spieëls te koop.
Hierdie fondsinsamelingsprojek is verlede jaar van stapel gestuur.
Mense kon ‘n spieël in ‘n houtraam koop, versier en terugbesorg. Dit word nou opgeveil.
Die vendusie vind aanlyn plaas tot 15 Mei. Daar is 32 spieëls om van te kies.
Gaan bekyk hulle by Nelspruit Hospice of besoek nelspruithospice.co.za/reflections om te registreer en deel te neem.