
Is jou restaurant in die sop? 'n Nuwe realiteitsreeks kan dalk jou eetplek help
Loading player...
Is jy 'n eienaar van ’n eetplek - of dit nou ’n koskaravaan, ’n fynproe- of familie-restaurant is - en op jou knieë is, is hier goeie nuus.